- You are here: Home
- About
- International
- Afrikaans
- Register Interest
Register Interest in MindMatters: Afrikaans
Dui belangstelling aan deur by MindMatters te registreer
Hoe om jou belangstelling te registreer om sodoende‘n lisensie te bekom om ‘n doelgemaakte weergawe van MindMatters te bekom vir gebruik in jou land.
Stap 1: Vir meer inligting.
Vir meer inligting aangaande MindMatters, die Australian Government Department of Health and Ageing en die Principals Australia.
MindMatters Information Afrikaans MindMatters Information Afrikaans
Begin besprekings met jou regeringsgesondheids- en onderwysdepartemente.
Stap 2: Registreer jou belangstelling
Kontak Jill Pearman, Nasionale Koördineerder in Australië by jill.pearman@pa.edu.au. Projekbefondsing is nie beskikbaar deur die Commonwealth Department of Health and Ageing, asook nie deur die Principals Australia nie.
Stap 3: Aansoek proses
Versoeke vir toestemming om gepubliseerde Gemenebes kopiereg materiaal te kopieer moet gerig word aan:
Stap 4: Na goedkeuring van aansoek
Vorm ‘n projekbestuurskomitee. Begin besprekings met jou plaaslike gemeenskapsgroepe en kom ooreen rakende die insluiting van relevante kulturele materiaal .
Stap 5: Goedkeuring van die verwerkte materiaal
Stuur die voorgestelde veranderings aan MindMatters materiaal aan Commonwealth Copyright Administration, Copyright Law Branch, Attorney-General’s Department, National Circuit, Barton ACT 2600, Australia, vir goedkeuring. Die proses sal van belangestellende groepe verwag om spesifieke kriteria te gebruik wat die faktore reflekteer wat gelei het tot sukses in Australië.
Woon die Vlak Een Inleidende Werkswinkel in Australië by of versoek professionele ontwikkeling in jou land.
Stap 6: Implementering
Hyperlink na die MindMatters webtuiste. Begin Vlak Een Inleidende Werkswinkels.
Loods en evalueer die hulpmiddels.





